TOWN: George
Ideal for afrikaans poetry and music lovers

Ticket Information

R200.00

Per Adult

From Quicket

Event Details

When

Fri, 2 October 2026
7:00 PM
Fri, October 2, 2026

WHERE

Asem – ’n Viering van Lewe, Woord en Musiek

Afrikaanse poësie, sang en musiek kom saam in Asem by Attic Atelier, George.
Ideal for afrikaans poetry and music lovers
Drie sonderlinge stemme smee kragte saam en besing die bron van lewe: Asem – van hoek tot kant.

Digkuns, boekvoorlesings, vars toonsettings en oorspronklike musiek kom saam in ’n besondere produksie vol passie, humor, deernis en liefde.

Petronel Baard bring die werk van Stef Kruger en Hannes Visser meesterlik saam in ’n produksie wat nie net hulle digkuns en musiek vier nie, maar ook die verskillende betekenisse van “asem” ondersoek – in hulle werk én in Baard se eie toonsettings van onder andere Visser se gedigte.

Kom geniet ’n aand van keurige kultuur, sang, woordkuns en musiek wanneer die Lang Vrou en haar vriende jou bekoor met egte harte en woorde vol lewe.

Agtergrond

Ná die sukses van Asemhaal, wat Petronel Baard en Hannes Visser tydens die Prins Albert Leesfees in 2024 opgevoer het, “verdubbel hulle nou die geluk” – soos Petronel en Stef se jarelange vertoning bekendstaan – met Asem.

Die produksie het sy oorsprong by die opening van die eerste Despatch Boekmakietie, waar dit só besonders ontvang is dat hulle besluit het om dit verder te neem.

Verwag ’n aand waarin al die emosies aan bod kom – lekker lag, ’n goeie huil, musiek, woordkuns en baie hart. Bring jou piekniekmandjie en jou vriende en maak gereed vir ’n onvergeetlike aand by die lieflike Attic Atelier in George.

🎟️ Kaartjies vanaf R200
🍷 Kroegfasiliteite beskikbaar
📱 Bespreek hier of WhatsApp Petronel by 082 737 8416.

Asem saam met ons – so lank as wat ons dit het om te lewe.

Upcoming Events!

28 Sep+1
Artisan Culture Knysna
Mon–Sun28 Sep–04 Oct
Plett Arts Festival 2026
Tuesday29 Sep
Halfway Toyota George | ACVV Relay
Tuesday29 Sep
Beach Scribing Workshop – 29 September 2026 – Lookout Beach
Wednesday30 Sep
Wednesday Market’s 14th Birthday – Old Nick Village Plett – 30 Sept

Have an event of your own, share it on toodoo for FREE!

Sponsored local adverts

Ticket Information

R200.00

Per Adult

Quicket

Event Info

WHEN
Fri, 2 October 2026
7:00 PM
WHERE

Never miss a local event. Join the toodoo WhatsApp community for your town.

More events...

George
Join Her Network Garden Route for an interactive networking event on 17 October at Fig & Fern Restaurant in George. Connect with professional women, enjoy breakfast and coffee, and gain fresh inspiration from guest speaker Veronica of I Am Rooted.
Saturday, 17 October 2026
Adults only
George
Schalk Bezuidenhout is talking about divorce — because apparently therapy is too expensive! Expect raw, honest and hilarious stand-up as Schalk unpacks his own divorce experience.
Wednesday, 21 October 2026+2
Plettenberg Bay
Noël Coward’s classic comedy opens with BATS at St Peters Church in Plettenberg Bay.
6–10 Oct 2026
Knysna
Discover makers, workshops and handcrafted treasures at Artisan Culture Knysna.
24 Sep–27 Oct 2026
Knysna
Live R&B, soul and Afro-pop performances at Loerie Park in Knysna.
Saturday, 10 October 2026
George
Afrikaanse poësie, sang en musiek kom saam in Asem by Attic Atelier, George.
Friday, 2 October 2026
George
Join us for a morning of movement, wellness and purpose! 💗 Enjoy a fun-filled wellness experience, a Kauai smoothie and snack, inspiring connection and plenty of pink at I Love Boobies: Move for a Cause V.
Saturday, 3 October 2026
Wilderness
Vinyl, thrift finds, food and drinks at Timberlake Village.
Saturday, 3 October 2026

Spot something missing?

Spot something missing?

Send us an update about this event.

toodoo Events

The Garden Route is known for its diverse range of exciting events throughout the year, from music festivals and cultural celebrations
to sports events, food fairs, and markets.

toodoo is your go-to resource for discovering events and things to do in the Garden Route. Our comprehensive calendar features everything from large-scale events and performers to local gatherings.

Hosting an Event in the Garden Route?

Planning a one-time or recurring event in the Garden Route? List it on toodoo for FREE — we’ll promote it on social media!