Maak gereed vir ’n onvergeetlike aand van musiek, samesyn en Klein Karoo-magie by Hemelruim op Saterdag 10 Oktober 2026.
Wanneer die son oor die Klein Karoo sak en die sterre hul verskyning maak, skop die Woestyn-disko af. Verwag ’n unieke musiekervaring onder die oop hemel, met optredes deur Spoegwolf, Tasche en Oudtshoorn se eie Noemwoord.
Van bekende gunstelinge tot vars klanke – Hemelruim bring musiek, mense en die besonderse atmosfeer van die Klein Karoo bymekaar vir ’n aand om te onthou.
📅 Saterdag 10 Oktober 2026
📍 Oudtshoorn Sportgronde (REC)
🕔 Hekke open: 17:00
🎵 Musiek vanaf: 18:00
Op die verhoog:
🎶 Spoegwolf
🎶 Tasche
🎶 Noemwoord
Kry jou kaartjies en kom beleef Hemelruim – musiek onder die sterre.
Woestyn-disko. Klein Karoo. Groot musiek.