TOWN: Plettenbergbaai
Ideal for liefhebbers van afrikaanse teater

Ticket Information

Event Details

When

Fri, 6 November 2026
7:00 PM
Price: R 280
Sat, 7 November 2026
11:00 AM
Price: R 280
Fri, November 6 - 2026
07:00 PM
Price: R 280
Sat, November 7 - 2026
11:00 AM
Price: R 280

WHERE

Organiser
Monique
Organiser Phone
0743095795

Frank Opperman Reünie

Frank Opperman vertolk tien karakters in Reünie.
Ideal for liefhebbers van afrikaanse teater
🎭 JY HET GEVRA. ONS HET GELUISTER! ❤️
Ons het van so baie van julle gehoor wat graag Frank Opperman se Reünie wil sien, maar ons weet ook dat finansies hierdie tyd van die jaar ’n bietjie knap kan wees.
So, omdat julle so mooi gevra het… het ons die kaartjieprys verlaag!
🎟️ Kaartjies kos nou slegs R280!

6 Nov, 19:00 by St Peter’s Anglican church Plettenbergbaai
7 Nov 11:00 by Asado Fire Grill Restaurant Keurbooms Plettenbergbaai

En ons is so bly om te sien dat die reaksie ongelooflik is — kaartjies vlieg reeds! As jy dus al ’n rukkie dink om te kom, is dit nou beslis ’n goeie tyd om jou kaartjies te bespreek. Ons het net ’n beperkte aantal sitplekke beskikbaar.
Reünie is ’n hartroerende, skreeusnaakse en onvergeetlike kykie na ’n 46ste skoolreünie, waar die fenomenale Frank Opperman al TIEN karakters vertolk. Geskryf deur Dana Snyman, is dit propvol karakters wat jy uit jou eie skooldae sal herken — en dalk selfs een of twee wat jy eerder wil vergeet! 😄
❤️ En daar is nog ’n manier waarop jy deel van die aand kan wees:
Jy kan ’n kaartjie borg vir iemand wat graag die vertoning wil sien, maar dit nie kan bekostig nie, of jy kan eenvoudig ’n donasie maak om Kalila se familie te ondersteun.
Elke kaartjie, elke donasie en elke bietjie ondersteuning maak ’n verskil.
🎟️ R280 per kaartjie.
As jy al gewag het vir ’n teken om te bespreek… hier is dit. 😉

Kontak Monique vir meer inligting 0743095795

Kom lag. Kom voel. Kom beleef Reünie. 🎭

Upcoming Events!

15 Oct+1
Artisan Culture Knysna
Friday16 Oct
Mom & Me Expo 2026 | Easycare Family Health Clinics, George
Friday16 Oct
The Pottery – Petit & Pizza Ladies Night
Friday16 Oct
MOT at Café Vintcent
Saturday17 Oct
Fancourt Marathon 2026

Have an event of your own, share it on toodoo for FREE!

Sponsored local adverts

Ticket Information

R280.00

Per Adult

Contact the event organiser directly to find out how to purchase tickets. Scroll down for contact details.

Event Info

WHEN
Fri, 6 November 2026
7:00 PM
Price: R 280
Sat, 7 November 2026
11:00 AM
Price: R 280
WHERE
Organiser
Monique
Organiser Phone
0743095795

Never miss a local event. Join the toodoo WhatsApp community for your town.

More events...

George
A cause-led running event at Redberry Farm in George.
Saturday, 17 October 2026
Mossel Bay
MOT brings blues and old-school rock to Café Vintcent.
Friday, 16 October 2026
Sedgefield
Travel through five decades of music and movement as Elle Dance Academy presents Dance Through the Decades on 21 & 22 November 2026 — a spectacular celebration of dance, memories and unforgettable music
Saturday, 21 November 2026
George
Candy Crush ballet performance at George Arts Theatre in George.
Friday, 13 November 2026+1
George
Join the Eden Meander 10km Fun Run & Walk on 24 October 2026 in support of Carpe Diem School. Choose between a 10km or 5km route, receive a free race buff if you're among the first 100 entrants, and help make a difference in the community.
Saturday, 24 October 2026
Adult supervision
Knysna
PJ Powers shares songs and stories from her musical journey in Knysna.
Friday, 11 December 2026
Mossel Bay
Rocco de Villiers brings lively piano, humour and familiar favourites to Mossel Bay.
Friday, 6 November 2026
Plettenberg Bay
Halloween fun, Encanto and family activities at Old Nick Village
Saturday, 31 October 2026

Spot something missing?

Spot something missing?

Send us an update about this event.

toodoo Events

The Garden Route is known for its diverse range of exciting events throughout the year, from music festivals and cultural celebrations
to sports events, food fairs, and markets.

toodoo is your go-to resource for discovering events and things to do in the Garden Route. Our comprehensive calendar features everything from large-scale events and performers to local gatherings.

Hosting an Event in the Garden Route?

Planning a one-time or recurring event in the Garden Route? List it on toodoo for FREE — we’ll promote it on social media!